MaGic Baits
"MaGic Baits het 'n groot aandeel in my sukses en ek en MaGic sal nog 'n lang pad loop."
Marjohn Koster

louie 

Ek(Louis Ferguson) get die afgelope naweek (20/02/2016) purple carp se ope dag gehengel.

 

Ons her relatief naby aan die wal by waterwese se gronde gesit. Dit was my

 

eerste keur wat ek met magic baits gehengel het,die oggend het maar stadig

 

begin omdat ek not onbekend is met die produk. Ek her dus besluit on die Hengel

 

afstand van n paar hengelaars dop te hou end min of meer dieselfde afstand the Hengel.

  

Ek het been stok op 60 m gehengel end my ander stok op100m.

  

Die byt tempo was tussen 15 en 30 minute.

  

Ek het besluit om een stok met vrugte geure te Hengel en dit AF te round

 

met n wintergreen geursel my kombinasie was as volg

  

Vrm boll dip

 

Amber gems liquid

 

FBI boll dip

 

Ek het die helfde van die over bol met amber gesmeer en Dan n strepie

 

Van vrm oor die bol gesit end oor Als het ek fbi gesit.

 

Hoek was: boonste hoek SWD fyn

 

Onderstehoek : 4/4 floating gems met n SWD agter die floatie bietjie grower aas gebruik.

  

My ander stok het ek meer na die sterker(harder) geure te beweeg kombinasie

 

as volg:

  

Chicken blood oor die held bol

 

Pearl liquid gems twee strepies oor die chicken blood

 

Emerald liquid gems het ek teen die skaglyn van die strop last afloop.

  

Hoek ase: altwee hoeke het ek twee kariba wurms opgesit.

  

Stroppe: ek het met beide stokke n gly rietvlei strop gebruik.

 

Voer : magic baits se gewone voer.

  

Ek kon 4 vis key op die eerste kombinasie en op die tweede kombinasie

 

non ek 6 VI's kry, toe raak dit stil end his will nie meet byt nie.

  

Omdat die kompetisie oor die grootste vis gegaan het was my redenasie

 

jare gelede het die hengelaars met Kerrie bruin brood gehengel en altyd die better size

 

Karpe gevang.

  

My kombinasie waarmee ek die day afgesluit het was:

   

Fire opal liquid gems oor die helfde van die bol

 

Banana x bol dip oor die fire opal

 

Jessica bol dip teen die skaglyn last afloop

  

Hoek aas: boonste hoek SWD

 

Onderste hoek een banana x small bleeding float met n fyn SWD agter die

 

float

  

Die kombinasie het bietjie groter Vis gegee maar die kompetisie was aan die

 

Einde so kon slaag om nog twee visse in die net te kry.

  

Totale vis vir die dag : 12 vis
Totale gewig: 14.22kg

    

Ek wil vir magic baits baie dankie se vir n great produk, self was ek ongeskoold

 

met die produk kon ek met n goeie sak vis eindig.