MaGic Baits
"MaGic Baits het 'n groot aandeel in my sukses en ek en MaGic sal nog 'n lang pad loop."
Marjohn Koster

 

Die vraag wat almal vra is hoekom Hengel jy Magic Baits Deur Isak Welman

   

Wel die storie begin so , ek hengel nou al vir jare en kon nooit regtig baie vis vang nie en baie keure het ek geblank ook nog . Ek was al sommer lus om als te verkoop want ek kom nie reg nie , toe gaan vang ek saam Norman eendag en hy se vir my man try Magic Baits van hulle goed werk baie nice ,so toe try ek maar . Hier is waar die gogga toe byt .

PIC1

Hier is waar ek toe die vis begin vang dit was my eerste vis op Magic gewees .

pic2

Ek kon toe n paar mooi vis vang daai dag en van daar af het ek begin hengel met magic baits . so het my hengel baie verbeter en ek blank nie meer nie . So het ek toe ook nou begin om meer mense te leer ken by die magic baits groep en meer mense begin my nooi om saam hulle te gaan visvang . my PB op die oomblik was maar 2 kg op n Karp . Baas het ek baie gehengel maar was maar min in karp in . So beplan ons toe n trip na Vaaldam Biermans toe om daar bietjie te gaan hengel . Ek kom toe die ogend daar aan en ons pak nou al suit maak my voer aan so uit die oog uit want mens ken mos nou nog nie als nie . en die eerste stok is in ek het Swiss op en caramel X milies op en hy le so om en by 45 min as ek nou reg kan onthou , daar slaan ek vas met n karp en ek katrol en beklei daai karp jng . ek kry die karp toe geland en wat n mooi karp wat toe my nuwe pb word van 4.2 KG

 pic3

en ek leer toe hier dat jy mos n shower kry ook as jy pb breek jong .

 pic4

So stop dit ook nie.Die stokke is weer in met selfde aas op en ek wag 30 min byt daai stok weer ek nog nie eers droog nie en die wind kyk hy is so half koud en n man mos nou nie geweet om spaar hemp saam te vat nie , maar nou wonder ek die karp wat ek nou hier vas slaan gaan hy my maak weer shower lol . Ek land hom toe en hy is 3.8 kg toe haha ek is safe lol vir nou

 pic5

So begin die weer toe draai en wolke pak saam . Ek kon darem baie klein vissies land en die twee mooi karpe met n nuwe PB ook . Ek smile al die pad huis toe. Kyk toe ek in daai huis stap toe weet my vrou die man het die vis gekap . Sy vra my toe hoe dit was . Ek se sommer dadelik vir haar ek my nuwe PB van 4.2 KG en dat al die geld wat ek nou so aan dips gespandeur het om my kas oor te doen met magic het gewerk en is als werd . Sy stem toe sommer saam en kyk as jou vrou saam stem weet jy nou mos die account is mos oop jy kan nou koop lol. Ek vang toe n paar ander venues en so ontmoet ek toe ook die Man wat die wonderlike aas maak MNR Michael cato en sien wat n aangename man is hy nie end us daar wat ek toe weet Hoekom ek Magic Baits Hengel nie net het my hengel verbeter nie maar dus soos n family en die eienaar van Magic is n plat op die aarde mense wat die Here dien en daar is om te help met hengel waar hy kan . Ek is toe n ruk in Congo en die hengel staan stil vir n ruk maar toe kom die nuwe boilies uit en ek kry toe n paar om te gaan toets en ons besluit to vir my B day gaan ek af Nonyana toe om die boilies te gaan try . maar eers vra n magic baits maat van my Riaan hy soek ook n paar by my en ek gee toe vir hom waar hy ook toe by Donoldson baie mooi vis vang maar nou eers terug na Nonyana toe ek stel toe my strop op en vat hom in met my bait boat so 100 meter en drop hom so teen 6 pm en los home n gaan aan met papgooi , waar my vrou toe vas slaan met n mooi muddy van 3.1 KG

 pic6

Kyk en sy het ok toe haar Magic baits hemp aan lol net nah om slaan sy toe weer vas met n 2.9 kg muddy end us net smiles soos julle kan sien op die photo . maar so braai ons nou maar en gesels om die vuur klein vis byt so elke 20 min en ons vang te lekker ek besluit toe om te gaan in kruip en 12 uur skree daar n alarem maar erg hoor ek skrik waker en dog wat nou en kyk by die tent uit en sien dus my boilie stok . kyk toe hardloop ek en maak vas ek voel dus n beast en try my skoon pa wakker kry om my te kom help skep , ek beklei daai vis 2 uure . hier kom n nuwe PB dus 8.2 KG ek bewe van al die adrenaline en weet kyk hier kom n baie koue shower ook nou

 pic7  

 Ek kry toe my shower trek weer droe klere aan en stok is weer in so teen 5 am loop daai stok weer en ek van weer n baie mooi karp van 6 kg

 pic8

Kyk ek kan nou so aan en aan gaan oor al die vangste maar dn gaan ek baie lank praat . ek sluit af met die wonderlike nuwe reek wat uit is DIE GEMS .. ek plaas my photos hier hulle spreuk van self oor die gems ….

 pic9

So vra jouself af hoekom Magic Baits en jy gaan jou eie storie kan skryf en sien MAGIC BAITS verander jou hengel en jou lewe net vir die beter .

 pic10       

 

pic11

Stywe lyne en mag julle ook n Magic moment he soo ek ..

 

Groette

 

Isak Welman