MaGic Baits
"... ek stel voor dat julle sommer gou van MaGic se produkte moet begin gebruik."
Marius Jardin

Ons kom net na 6 uur die oggend by die oewer en besluit om geen spesifieke staan plek te soek nie,ry af oewer toe en stop by die eerste plek waar daar min gras in die water is.Met die winter wat nader kom het die mis oor die oewer gehang en met die koue het ek die besluit geneem om nie te ver te hengel nie omdat die dam onlangs baie water gekry het en daar baie gras in die water is en die vis in my opinie na die goggatjies sal soek en daar eet. 

PIC1.1Die vis wat nie regtig aktief lyk in die water nie,besluit ek om n geknipte Banana X mielie op beide hoeke te hengel met die een stok met sterker geure, en besluit op Brush spray en Foxtrot muti.Met verbasing en slegs 13min nadat ek gegooi het loop die eerste stok met dit. Ek besluit om dieselfde te doen en weer te gooi maar geen geluk verder op die mielies nie.Ek verander toe dadelik my “game plan” en gaan oor na SWD met sterk gegeurde floaties. My keuse is om n Vampire floatie met SWD op die een stok te hengel en met die ander stok n Warrior floatie met SWD .

  Pic1.2  










Ek het op 2 kombinasies besluit en met die vis wat op so 30min tempo byt het ek dit heeldag gehengel en eerder met afstande gespeel tussen 80 en 100m in plaas van te veel geure in die water sit.
K
ombinasies as volg:
Stinkgogga muti en Spookasem boldip met Warrior floatie en SWD.
GTA muti en Xpresso boldip saam Vampire floting gem floatieen SWD.
E
k het redelik baie konsentraat op die bol gesit met die koue water om my byt tempo konstant te hou en die vis op my kol te hou.

 Pic1.3  Pic 1.4

 GTA muti en Xpresso boldip.

  Pic1.5

Stinkgogga muti saam Spookasem boldip.

 

Stinkgogga is beslis besig om een van my gunstelling muti’s te word omdat die muti n baie sterk geur is,maar nie die vis afskrik nie, maar eerder “motiveer” om te byt.

Pic 1.6   Pic 1.7

Magic Baits se top gehalte produkte help my op 17 vis in die sak te kry op n moeilike dag.Dit is net weereens n bewys dat die vis nie ophou byt in kouer weer nie. Gooi die regte kombinasie op die regte afstand en jy sal die vis aan die byt kry. Die Heavyweight voer is weereens n wenner .

Dankie vir die puik produk wat hengel net soveel makliker maak.
Louis Ferguson