MaGic Baits
"Michael is altyd beskikbaar vir raad en bystand en hy is oop vir enige voorstelle en dit was 'n groot aantrekkingskrag om sy produk te probeer."
Marjohn Koster

Sulé Mey deel hulle wen kombinasie vir die Vaalrivier

Sulé deel op Facebook 'n paar foto's van die mooi visse wat hulle al aangekeer het met die Gem reeks. Sy skryf dat hul gebruik maak van Riverstone Floating Gems en Sapphire Floating Gems as hul hoekaas. Om die vis te lok gebruik hul Onyx Liquid Gem en Diamond Liquid Gem op die voerbal. 

Sy skryf ook die volgende "... Daardie kombinasie het nou al twee keer vir ons almal baie groot visse laat vang ..."

Sapphire Floating Gem

Riverstone Floating Gem

Onyx Liquid Gem

Diamond Liquid Gem

Sulé het die mooi karp gevang by die Vaalrivier op privaat grond naby Skandinawie Drift op die wen kombinasie soos genoem in die begin van die artikel

Sulé Mey

Leon van Vuuren het die mooi karp gevang by die Vaalrivier op privaat grond naby Skandinawie Drift op die wen kombinasie soos genoem in die begin van die artikel

Leon van Vuuren

Jaco Mey het die mooi karp gevang by die Vaalrivier op privaat grond naby Skandinawie Drift op die wen kombinasie soos genoem in die begin van die artikel

Jaco Mey