MaGic Baits
"Ons almal weet dat MaGic se produkte puik is..."
Marius Jardin

Morris  2

Morris - R50 dam, Alberton - 2

Corne van Rensburg, Morris se broer, skryf " ...

Ons hetbesluit om bietjie R50 dam te gaan aanvat nadat ons gesien het paar mooi vis kom uit. Was ontsettende moeilike dag met nie eers 'n byt nie behalwe vir my broer, Morris, wat sy PB sommer 2 keer gebreek het. Eerste karp was 5kg en 2de een 5.4kg. Beide karp was gevang met Just Black floats op 1 hoek, Baas Ben floats op ander hoek met Jessica op die bol. Selfs in moeilike dae hardloop Magic steeds sterk!"

Just Black Small Bleeding Floaties

Baas Ben Soft Floaties

Jessica Boldip