MaGic Baits
"... ek het al hoe meer vis begin vang en die katrol het gesing soos die vis byt. Baie Dankie vir n puik produk wat regtig werk."
Hendri Bekker

Adriaan Labuschagne

Adriaan Labuschagne - Privaat Oewer - Persoonlike Beste!

Adriaan skryf " ...

Ek het vandag my persoonlike beste van laas week weer verbeter met die karp. Skaal was gezero. Laas Vrydag het op die skaal gewys 9.3kg maar van opgewondenheid het ek nie die skaal gezero nie. Vandag het ek elke keer voor ek weeg. Dit is net great ! Dankie Magic Baits. Ek het met Crimson op die bol gevang. 53 minute gelĂȘ. Ek het 14 vis gekry vandag kleinste 2kg tot 3.4 en toe die een. Was alleen moes self skep. Lank gevat om hom te land. Hy's weer mooi laat gaan."

Crimson Muti

Crimson Boldip