MaGic Baits
"MaGic Baits is nie net 'n besigheid nie, maar is aktief besig om ons sport te bevorder."
Marius Jardin

Marais Bergh - epic

Marais Bergh - Privaat dam buite Stellenboch 

Marais skryf " .... Epiese hengel sessie gehad saam met Francois en die Key Leigh meisies! My Kaapstad PB van verlede week opgestoo!

Magic baits se Saturn Muti en Tfc Muti en Tfc Spray met GeeBee floatie.

Kyk gerus episode 12 volgende week vir die prag visse wat ons gevang het! ... "

Link na video: https://youtu.be/h9fp7GBSqr4

Saturn Muti

 

Tfc Muti

 

Tfc Spray

.

GeeBee Small Soft Floaties