MaGic Baits
"Van die eerste keer wat ek met MaGic Baits begin hengel het is my hengel na 'n hele nuwe level toe gevat."
Heinnie Prinsloo

JR Smith

JR Smith - Bamboes Spruit, Bloemhof Dam
 
Hengel dieSondag Elite kompetisie.
 
Hengel stok1 op 65m en stok 2 op 75m
Vang 27 vis vir 49.120kg en eindig 5de in zone.
Stok 1
Hoek1 Vampire soft float
Hoek1 Carma float
Op die bol Scarlet en DCX
Stok 2
Hoek 1 Harde geel Weerlig float self gemaak
Hoek 2 Erdwurm met Vampire float
Op die bol Weerlig en Smoky
 
Dankie Vader vir die geleentheid om te kan hengel en talente ontvang.
Dankie vir my borg Magic Baits vir die puik produkte wat top resultate lewer.
 
Vampire Small Soft Floaties
 
Scarlet Boldip
 
Dcx Boldip
 
Weerlig Muti