MaGic Baits
"Deesdae koop ek net MaGic en dis my rede... Ek het nog nooit weer geblank by enige social hengeluitstappie nie."
Theo Fourie

Wilie Buitendag

Willie Buitendag - Ardenza Vaaldam
 
Stallions klubkompetisie
 
21 visse 14.28kg
 
Ek het gehengel met Magic Baits se Popcorn voer en Heavyweight voer 50/50 gemeng.
 
Op die een stok het ek gehengel op 65m met Vampire floats op die hoeke met n halwe Kariba wurm.
 
Die tweede stok het ek op 75. Gehengel en op die hoeke 'n Bleeding Warrior floatie met n halwe kariba wurm.
 
Ek het Traction spray gebruik net om die kolle aan die gang te kry. Die geelvis was baie aktief en met die Vrystaat reel dat die geelvis 450mm moet wees om te tel moes ek 28 geelvisse terugsit.
Besige dag gewees maar ek kon daarin slaag om algeheel eerste te eindig vir die dag.
 
Dankie Magic Baits.
 
Warrior Small Bleeding Floaties
 
Traction Spray
 
Vampire Small Bleeding Floaties