MaGic Baits
"... as jy twee keer meer vis wil vang, vang met MaGic. Vang met OUKOUS (Onion) Floaties"
Theo Fourie

Ek het gister by Maselspoort gaan feeder hengel:

Het 10 vis gevang op die feeder stok, 9 karpe en 1 modder vis. Almal op 25 meter.

Ek het eintlik vir muddy’s probeer, maar die karpe het my verras.

Magic Bait se Popcorn Fine voer.
Op die bol: 4x4, HLX en spookasem
Op die hoek het ek 2 pitte gesit, agter 'n HLX en voor 'n 4x4 pit. Het gewone KOO pitte Woensdag in 4x4 en HLX laat lê.

Het ook skoon pitte saam met die voer in die feeder cage gesit.