MaGic Baits
"... ek het al hoe meer vis begin vang en die katrol het gesing soos die vis byt. Baie Dankie vir n puik produk wat regtig werk."
Hendri Bekker

Ek het 2 de en 14de Oktober  by Krugersdrift gaan feeder hengel:

Het die 2 de 4 vis gevang op die feeder stok, 3 karpe en 1 geelvis vis. Almal op 40 meter.

Die 14de het ek 7 gevang 4 wat ek gehou het vir foto’s, 2 karpe en 2 geelvis het die geelvis op 40 meter gevang en karp op 15 meter. Die ander was klein geelvis wat ek trug gesit het.

Magic Bait se Popcorn Fine voer.

Op die bol:
4x4, HLX en Musk

Op die hoek het ek 2 pitte gesit, agter n HLX en voor n 4x4 pit.

Het ook skoon pitte saam met die voer in die feeder cage gesit.

Groete uit Bloemfontein

Claude de Lisle