MaGic Baits
"Eerste hengel sessie met Magic Baits, 22 vis, 2 op Onion Floaties, res op Vampire Bleeding, Boorgat, Groen Spyker en Yellow Navigator op die bol. Gevang by Beesplaas, wat 'n lekker plek"
Hans Barrand

Feeder hengel by Krugersdrift dam deur Claude de Lisle

Krugersdrift – 2 Januarie 2014 Feeder Hengel

Ek het weer my dieptes bepaal en op 25 meter gehengel.

Ek het 19 vis gevang vir die 5 ure sessie.

Ek het Magic Baits se gewone Popcorn voer gebruik en 2 keer geriddel met n 5mm riddel.

Ek het met skoon voer begin hengel en my hoek aas was n DCX pit.

Ek het later Boorgat by my voer gesit en my hoek aas was n TAK put.