MaGic Baits
"MaGic Baits het 'n groot aandeel in my sukses en ek en MaGic sal nog 'n lang pad loop."
Marjohn Koster

12140810 762784537180817 5554677444845705818 n

 My beste vis vir my sessie gister. 18mm Black Widow boilie met klein pva sakkie op n helicopter setup. Gevang op privaat grond langs die Vaalrivier