MaGic Baits
"Dankie vir n puik produk wat resultate kan wys."
Lukas vd Nest

12115703 855796417860734 2559122858423340326 n12088149 855796271194082 5133800118287270403 n12088110 855796184527424 8829722548613748663 n11226554 855796121194097 8760166129432326368 n

 So kom ons aan die einde van n fantastiese sessie by Donaldsondam. Nuwe PB's vir my vrou, my dogter en my aanstaande skoonseun !!! Flatline Speciman Baits het my aangenaam verras, dit is verseker n wonderlike produk wat uitstekende resultate waarborg. Aan Michael Cato en sy span moet ons dankie sĂȘ vir al hul harde werk en navorsing in die produk, dit maak hierdie resultate maklik haalbaar. WHITE WIZARD is koning !!!
Hiermee n paar van ons vangste wat dit n onvergeetlike sessie gemaak het, geniet julle, tot n volgende keer. Onthou, " its not only fishing, its making memories "