MaGic Baits
"Ek is so bly ek het julle gevind."
Kallie Radley

12193788 1004843442921321 7081592466370810223 n11201169 1004843416254657 4908544095922213717 n 

Wow....Magic Baits werk orals....

 

Die privaat dam waar ek by was het nog nooit MAGIC BAITS gesien nie...

 

Wil ook net se ek sal nooit " Sakke vol vis " vang nie want ek het nie sakke of keepnette om die vis in te hou nie....‪#‎CATCHANDRELEASE.

 

Ek het in totaal 11 visse gevang....
Op my eerste stok was dit Geknipte Vrm mielies en op die Bol Vrm mutis.

 

Op my 2 de stok het ek Blaze Gems gebruik saam met pearl gems en monster carp floatiez en Espresso en monstercarp op die bol . ..what a combo...2 monsters viloor ....

 

Op my derde stok hek die old faithfull Swiss floatiez met blueberry snoweez gebruik en Swiss en Dcx op die boll .....

 

Wat n lekker dag.....even die plaas. Diere het bietjie kom Magic mieliebom genuttig.....