MaGic Baits
"... ek stel voor dat julle sommer gou van MaGic se produkte moet begin gebruik."
Marius Jardin

IMG-20151107-WA0003IMG-20151107-WA0001 

Manie Nel

 

Vaalrivier - Vanderbijlpark 

 

7 November 2015

 

Magic Baits - Nuwe Jamaican Boilies ge turbo met 4x4 en Tutti Fruti. 

  

Grootste vir die dag. En my 2de 4kg + op magic se flatline reeks. Ek kom daar. :)