MaGic Baits
"I have used all ground bait on the market and none match yours!"
Natalie Adlam

 

How to: Magic Baits Boldips deur Allan Shaun Adams

 

Ek het Magic Baits bom dips wat ek in 2011 al gekoop het wat nog 100% reg is. Al wat ek wel gedoen het is in elke botteltjie het ek n albaster in gegooi en dan Bv. by Totally Nuts het na die hele winter se staan sand suiker gemaak.  Ek sit hom net in n beker warm water

vir so minuut of twee en skud hom dan goed.  Hy lyk en ruik weer 100%

 

Hou asb die bomdips ens uit die son uit en moet ook glad nie in die mikro golf sit nie , dan hou jou dips vir ewig 1 min!

 

Allan Shaun Adams

 

DANKIE AAN SHAUN VIR DIE UITSTEKENDE RAAD

DIE MAGIC BAITS SPAN

 

 boldip3

 

boldipsoldrange1

 

boldip6

 

boldipsnew3