"... your goodies, to say the least, is far far superior and here to stay." |
- Details
- Hits: 8098
Turbo Powder deur Michael Cato
Turbo Powder is ‘n uitstekende nuwe produk van MaGic Baits en is van so aard dat dit die mark vir altyd gaan verander. Die inisiatief agter die ontwikkeling van die produk kom van Fanie Ooosthuizen. Fanie is ‘n gesoute oewerhengelaar wat daarvan hou om die groter karpe te teiken met gewone oewerhengel tegnieke by privaat plaasdamme en privaat plekke op die Vaalrivier.
Die konsep van die Turbo Poeier was om ‘n produk te ontwikkel wat geur om ‘n hoekaas sit, wat eerstens die geur stelselmatig kan afgee oor ‘n baie lang tydperk en tweedens om die hoekaas te beskerm sodat die hoekaas langer op die hoek kan bly. Met Turbo poeier kan jy ‘n harde floatie gebruik en die Turbo poeier seel die harde floatie wat versker dat die harde floatie dan vir ‘n paar uur op die hoek kan bly. Die Turbo poeier is ook so ontwikkel dat dit nie die aas se dryf vermoe beinvloed nie, die aas sal nogsteeds dryf indien as dit ‘n drywende aas is.
Turbo poeier vorm ‘n ‘gel’ lagie om die aas wat dan in die water ‘n meer natuurlike voorkoms het en die vis neem dan die aas makliker.
Turbo poeier word as volg gebruik. Doop jy hoekaas in enige van die Magic Baits Muti’s en dan in die Turbo poeier, die proses kan dan herhaal word soveel keer soos wat die hengelaar verlang.
Baie belangrik, is die feit dat die Turbo Poeier ontwikkel is vir gebruik saam met die MaGic Baits Muti’s en word dit slegs gewaarborg as u dan MaGic Baits Muti’s gebruik.
Die gebruike van Turbo poeier is amper oneindig, net jou eie verbeelding kan die gebruike beperk.
Hier is ‘n paar voorbeelde van aas wat jy kan ‘Turbo Charge’
1) Degie
2) Harde Floatie
3) Sagte Floatie
4) Bleeding Floatie
5) MaGic Baits Medals
6) Chooby
7) Mielies
8) Boilie
9) Tigernut
En soveel meer kan jy ……………………………… ‘TURBO CHARGE’
Onthou: Turbo Poeier werk alleenlik saam met MaGic Baits Muti’s
Turbo poeier word net gewaarborg vir gebruik saam met MaGic Baits Muti’s!
Related articles
Click on this link to read ...
Turbo (bait Booster poeier) deur Fanie Oosthuizen
Feedback - Turbo Poeier by Noel Binnedell
My eerste ervaring met Turbo poeier van MaGic Baits deur Izak van Niekerk
Nog nooit het ek 'n produk soos TURBO poeier beleef nie deur Anna-Mie van Niekerk
TURBO deur Kenny Hills