MaGic Baits
"MaGic Baits het regtig my vangs 1000% verbeter ..."
Cornel Geyer

Koos Nel Voer

Hiermee wil ek julle my 2 verskillende voere wys wat ek maak.

No 1 in mixing bowl 50/50 voer 1 koppie Popcorn voer en 1 koppie Heavyweight voer

No 2 in emmer is ook 50 /50 voer maar ek het SS poeier en Traction Spray in my voer gemeng.