MaGic Baits
"Na die Vrydag middag in 2011 is ek totally hooked on MAGIC BAITS en jou produk het my nuwe staatmaker geword"
Dérik Pretorius

MAGICBAITS POPCORN VOER deur Fanie Oosthuizen

Ek was baie gelukkig om van MAGICBAITS se NUWE VERBETERDE FINE POPCORN VOER te kon kry om te gaan hengel. Ek was regtig beindruk met die nuwe verpakking waarin die voer nou in kom. Dit vertoon nou baie goed en trek verseker aandag.



Wat ook regtig goed werk is die TOP SELLERS wat agter op die nuwe pak is. Ek het met n skok besef dat ek nie almal het nie. Ek gaan verseker inkopies doen.


 

Die voer BIND beter,maar BREEK ook VINNIGER op in die water. Dit sal jou voerkol vinniger bou en jou byt tempo sal verhoog. Hier onder kan jy sien hoe om die voer aan te maak.

 

Die voer moet streng volgens die instruksies op die pak aangemaak word.


Meng die voer nou mooi deurmekaar in jou mengsak en los vir 20 minute sodat die voer die water kan opsuig en sy volle gewig en density kan bereik.



Hier kan jy sien hoe die voer bind,dit is ook wonderlik vir voerballe.



Die voer begin ook dadelik opbreek in die water wat die byt tempo verhoog en jou voerkol beter bou.


      


Die vis het behoorlik tou gestaan vir voer en aas van MAGICBAITS.


   


Ek het mooi vis geland met die nuwe grond voer,hier is van die vis wat met die NUWE POPCORN VOER geland is.


   

 

As jy nog nie die MAGIC van die NUWE VERBETERDE POPCORN VOER ervaar het nie,dan moet jy onmidelik van dit kry!

Nog een laaste boodskap .....