MaGic Baits
"Dankie vir n puik produk wat resultate kan wys."
Lukas vd Nest


Seun dreyer se Wit kombersie


Bestanddele n halwe blikkie kondensmelk en spookasem bol dip 3 leppels en swiss bol dip ook so 3 leppels en 6 leppels koekmeel en wit florsresiene so 2 leppels gooi als in n botteljie wat n groot beker het en skud goed so kan j rooi of groen een maak of n stink gogga ook n kombersie wat stink