MaGic Baits
"... your goodies, to say the least, is far far superior and here to stay."
Richard Venter

MAGIC MIELIES
Daar is al baie gese dat mielies n wonder aas is, maar ek kan jou verseker dat dit seker die top aas vir n karp is as jy dit reg aanbied. Ek het so bietjie met die mielies en die Magic sprays gespeel, en voor ek my kon kry het ek MAGIC MIELIES gehad.
FIG 1
Dit is altyd lekker as jy by die water sit, en jy het iets in jou boks, wat jou penmaat of buurman nie het nie. Dit is hier waar die MAGIC MIELIES inkom, want jy kan nou vir jou met al die geure MAGIC MIELIES maak.

  1. Brush (Spirits)
  2. Caramel X (Strong)
  3. Escape (Banana, Scented)
  4. FBI (Special, Strong)
  5. H L X (Tcp Mix)
  6. Island (Fruits, Very Sweet)
  7. Pink Sweets
  8. Skunk (Duiwelsdrek)
  9. VRM (Vdam, R/berry & Musk)
  10. Warrior (Eucalyptus)
  11. 4x4 (Fruits)
  12. Banana x
  13. Boorgat (Honey / Fluoro)
  14. Cinnamon X (Cinnamon X)
  15. Cyclone (Vicks)
  16. DCX (Caramel Fluoro)
  17. GeeBee (Cinnamon & Bunspice)
  18. Rhone (Almond Pink)
  19. Spyker Groen (Almond / Tcp)
  20. Spyker Rooi (Almond / Tcp)
  21. Stinkgogga (Fish oil & Garlic)
  22. T.A.K. (Tcp, Almond en Caramel)
  23. TFC (Bunspice & Clove)
  24. Tornado (Vicks / Bubblegum)
  25. Traction (Pineapple)
  26. Vaalking (S/berry & R/berry)
  27. Weerlig (Honey & Tcp)

Al wat jy doen is die volgende, kry vir jou van Magic Baits se Plain mielies. Hulle werk baie beter as die gewone Koo mielies wat jy by Spar of Pick & Pay koop. Magic Baits se pitte is lekker taai aan die hoek en hulle is mooi groot en vet. Net wat die vis wil he...Hier onder kan jy sien wat jy nodig het.

Fig 2: Een Magic spray van jou keuse, een bottel plain Magic mielies en dan natuurlik n lee bottel om jou Magic mielies in te maak.

FIG 2 

Fig 3: Maak nou die lee bottel vol met die plain Magic mielies

FIG 3

Fig 5: Gooi nou die helfte van die Magic spray saam in die bottel met die mielies

FIG 5 

Fig 6: En daar het jy jou MAGIC MIELIES gemaak, so maklik dat jy geen verskoning het, om nie jou penmaat jaloers te he langs die water nie. Hier onder kan jy sien van die wat ek gemaak het.

FIG 6

Ek het bietjie van my MAGIC MIELIES by die rivier gaan uit toets en Boy was ek geseend met n paar mooi visse. Hulle het die die geknipte mielie pitte soos sweets geeet, en oor ek meer as net jou gewone mielie geure gehad het. Kon ek die vis gee wat hulle wou he. En dit kan die verskil wees tussen n gewone sessie en n Great sessie.
Hier kan jy vinnig sien wat ek bedoel by n geknipte mielie pit.
FOTO 7  FOTO 8
As jy die mielie pit mooi op jou hoekie gehaak het, dan kan jy hom met n skerp skertjie knip soos in die volgende foto.

En as hy klaar geknip is, moet hy lyk soos op die foto hier onder.
FOTO 8  FOTO 9
Maar soos ek vroeer gese het, die vis was mal oor die nuwe geure mielies. En ek kon daarin slaag om n paar mooi vissies op die wal te kry.

Hier onder is die beste van die kombinasies wat gebruik is.
FIG A  FIG B

FIG C  FIG D
Soos julle kan sien is die kombinsies heel eenvoudig, maar dit is wat vir my die vis besorg het. Hier onder is die vangste wat die Magic mielies op gelewer het.
FOTO 11  FOTO 12

FOTO 18  FOTO 22

FOTO 26  FOTO 28

FOTO 36  FOTO 38

Ek kan nie wag om nog van die Magic sprays en Plain Magic mielies in die hande te kry nie, want daar is nog ander geure mielies wat verseker die vis sal laat tou staan. As ek jou raad kan gee, gaan probeer dit gerus en ervaar die resultate van MAGIC MIELIES.


Lekker hengel en onthou om dit te geniet.