MaGic Baits
"Ek is so bly ek het julle gevind."
Kallie Radley

Image may contain: 1 person, outdoor

Hein Holton - Eastco holiday resort,Parys (Februarie 2018) - 3

Gevang met Zircon en Moonstone Floating Gems op die boonste hoke saam n Foxtrot floatie op die onderste hoek. Op die bol was DCX gewees.