MaGic Baits
"Deesdae koop ek net MaGic en dis my rede... Ek het nog nooit weer geblank by enige social hengeluitstappie nie."
Theo Fourie

Andre Kleyn

Andre Kleyn - Steyn's, Vaaldam

Ek hengel Sentraal Gauteng proewe die naweek.

Saterdag trek ek pen 18.

Ek hengel 55-65m en 105m.

Ek maak gebruik van die nuwe Magic Baits Toets produkte naamlik Weerlig Toets Muti en Horizon Toets Muti saam Vampire Floaties en Beast Floaties en hengel dit saam 'n degie en kariba wurms.

Ek slaag daarin om 7 vis vir 8.950kg te kry en kry 'n 2de in my zone.

Sondag trek ek pen 50 heel regs om in die baai, was moeilik met die otter bossies en gras.

Maar te Danke aan die goeie Toets produkte byt die vissies vinnig en ek kry 18 vis vir 8.025kg en kry 'n 4de.

Baie dankie aan Magic Baits vir die geleentheid en die goeie produkte.

Mastering the Product: Magic Baits Vampire Flavour - Click to read more ...

Mastering the Product: Magic Baits Beast Flavor - Click to read more ...

Vampire Small Bleeding Floaties

Beast Small Bleeding Floaties

Weerlig Muti 3

Horizon Muti