MaGic Baits
"MaGic Baits is n TOP GEHALTE produk wat altyd kwaliteit is ..."
Dérik Pretorius

Eben Buitendag

Eben Buitendag - Stallion klubkompetisie, Moolmans eiland - 14 visse 21,96kg

Eerste klubkompetisie vir die jaar en daar was 'n sterk veld van 57 hengelaars. Dit was n klubkompetisie en Pro Mania saam. Ek het pen 16 getrek en in sone 3 gesit. Ek het n 12ft en 10ft stok uitgehaal en albei stokke oop spoele gegooi.
Op die 12ft stok het ek met Warrior sagte floaties en 'n kariba wurm gehengel. Op die 10ft stok het ek sagte Pienk Sweets floaties gebruik en op die boonste hoek het ek van die die nuwe X-Treme Fluoro Paste Backing gesit.
Die vis was maar moeilik en het nie vinnig gebyt nie so geduld was baie belangrik. Ek het met 'n 50/50 gemengsel van Magic Baits se Popcorn voer en Heavyweight voer gehengel.
Ek het op die 10ft stok so af en toe Banana x boldip gesit en die stok het vir my n mooi 4,3kg karp gelewer op die hoek met die X-Treme Fluoro Paste Backing op.
Al die vis is dadelik vrygelaat na die weeg en 'n foto.

The Magic lingers on.....

Mastering the Product: Magic Baits Warrior Flavour  - Click link to read more ...

Mastering the Product: Magic Baits Pink Sweets Flavour - Click link to read more ...

Fluorescein Feeding Frenzy more effective with the Magic Baits X-Treme Fluoro Range - Click to read more ...

Tips when using your X-Treme Fluoro Paste Backing - Click to read more ...

Mastering the Product: Magic Baits Banana X Flavour - Click to read more ...

Warrior Small Soft Floaties

Pink Sweets Small Soft Floaties

X-Treme Fluoro Paste Backing Bottled