MaGic Baits
"MaGic Baits het 'n groot aandeel in my sukses en ek en MaGic sal nog 'n lang pad loop."
Marjohn Koster

Marais Bergh

Marais Bergh - Plaasdam, Kaapstad

Ek en vriend Corne gister bietjie gaan lyn natmaak na 'n reuse gesukkel om toestemming by boer te kry, nadat hy sy dam gesluit het Vir hengel.

Ons het n geweldige hoeveelheid vis gevang met 'n gemidelde byt tempo van ongeveer 5 minute.

My beste kombinasie vir die dag was Saturn Muti en Hlx Muti op die bol en Vampire floaties.

Mastering the Product: Magic Baits Saturn Flavour - Click to read ...

Mastering the Product: Magic Baits Hlx Flavour - Click to read ...

Mastering the Product: Magic Baits Vampire Flavour - Click to read ...

Saturn Muti

Hlx Muti

Vampire Small Bleeding Floaties