MaGic Baits
"Dankie vir n puik produk wat resultate kan wys."
Lukas vd Nest

Marais Bergh Saturn

Marais Bergh - Privaat dam buite Stellenbosch - Saturn Muti

Marais skryf ... So Paar van die bulle gaan uithaal gister middag voor die 'lockdown'. Hierdie outjie het die skaal op 8.04 kg getrek.

Ek het haar aangekeer op Magic Baits se Saturn en HLX Muti op die Bol en vampire sagte floatie.

Dankie Vir Francois en sy pa wat hierdie 'n onvergeetlike dag gemaak het

Mastering the Product: Magic Baits Saturn Flavour - Click to read more ...  

Mastering the Product: Magic Baits Hlx Flavour - Click to read more ...

Mastering the Product: Magic Baits Vampire Flavour - Click to read more ...

Saturn Muti

Hlx Muti

Vampire Small Soft Floaties