MaGic Baits
"Vir die mense wat nog nie MaGic se produkte gebruik nie, julle weet nie wat julle mis nie..."
Marius Jardin

 
Stok 2 hengel oop spoel met 2 x Saturn Bleeding Floaties (Toets Produk) en Swd degie en onder 'n Carma mieliepit.
 
Op die bol Carma, Foxtrot en DCX.
 
Dankie aan my Skepper vir die geleentheid en seen om dit te kon doen, al my borge vir die toerusting en geleentheid.
 
Saturn Bleeding Floatie