MaGic Baits
"MaGic Baits het regtig my vangs 1000% verbeter ..."
Cornel Geyer

Joelene Oosthuizen

Joelene - Een van die eerste Toetse met Saturn Bleeding Floaties

Ek het al my vis het ek geland met twee kombinasies ...

1ste kombinasie Saturn Muti en Saturn Bleeding Floaties (Toets produk)

My 2de kombinasie is my heel gunsteling Spookasem floaties met Swiss op die bol

Saturn Bleeding Floatie