MaGic Baits
"... as jy twee keer meer vis wil vang, vang met MaGic. Vang met OUKOUS (Onion) Floaties"
Theo Fourie

Theunis De Bruin

Theunis de Bruin - Een van die eerste Toetse met Saturn Bleeding Floaties

Theunis skryf " ... Ek het 'n klub kompetiesie gehengel by AHV Vaaldam. Kry 28 vis 14.129kg. En wen die kompeties ook."

Ek hengel soos volg:
 
Een stok op 100m met Zellie floatie op die boonste hoek en Fbi Shimmer deegie (Toets produk) op die onderste hoek. Op die bol sit ek Brush en Zellie.
 
Tweede stok hengel ek 75m met Saturn Bleeding Floatie (Toets produk) floatie op die boonste hoek en Fbi shimmer (Toets produk) deegie op die onderste hoek. Op die bol sit ek Grobbies en Dcx.
 
Ek gebruik ook Magic Baits se Extra fine Heavyweight voer.
 
Saturn Bleeding Floatie