MaGic Baits
"... ek het al hoe meer vis begin vang en die katrol het gesing soos die vis byt. Baie Dankie vir n puik produk wat regtig werk."
Hendri Bekker

Koos en Christelle Nel

Koos en Christelle Nel - Een van die eerste Toetse met Saturn Bleeding Floaties

Vaalrivier

Ek het gevang linker kant Saturn Muti, Baas Ben en Fbi spray.
 
Bo: Baas Ben float met Shimmer degie backing (toets produk)
 
Onder Saturn Bleeding Floatie (toets floats) met Shimmer degie backing (toets produk)
Saturn Bleeding Floatie