MaGic Baits
"Van die eerste keer wat ek met MaGic Baits begin hengel het is my hengel na 'n hele nuwe level toe gevat."
Heinnie Prinsloo

ROOK DAAI VISSE!

Kyk hoe kom hulle in die miswolk aan!
Die vistermanne moet bontstaan . . .

Een vir een uitgeryg op my lyn;
Daar's nie eens tyd vir bietjie wyn . . . .

Geen tyd om 'n draai te loop,
Soos die reel run lyn af stroop . . . .

Op-aas, ingooi, vaskap, skep!
Kom aan boetie watch your step . . . .

Kyk dit lyk of hul in die ry staan!
Visse agter die MaGic aan . . . .

Alles danksy die Towenaar,
se MaGic aas . . . sowaar!

deur Dudley Cato - Nov 2012

(die 'Towenaar' is my seun, Michael, wat MaGic Baits vis aas vervaardig)