MaGic Baits
"... ek koop nie eers meer die 'n hengel tydskrif nie, want alles is op MaGic Baits se web blad en FaceBook page."
Kallie Radley

Theo Fourie ... MaGic Langmou hemp

Ek wil so graag n Magic hempie he
Dat ek vir die outjies kan se
We.  Het vir julle gese
Magic is die asies om te he

Magic vang vir my die vis
My geheim hoef jul nie oor te gis
Ek het dit nou met jul gedeel
Nooit weer sal julle langs die dam sit en jul verveel

Want spyker is soos n verkyker
En met 4x4 is daar geen detour
Jessica het my verlei dat ek tot binne die magic in gly

Sweet navigator hou my op koers
Die ander ouens is skoon jaloers
Met vrm is jy in besit van n kosbare gem

Met so n magic langmou top
Hou al die ander my dop
Sal hulle ook in die magic wil deel
Lyk al die ander brands sommer skeel