MaGic Baits
"Michael het 'n ongelooflike passie vir wat hy doen en ek dink ons almal kan dit sien in die kwaliteit van sy produkte."
Marius Jardin

A sad day deur Cornel Geyer

Ai mense, dit is vandag n baie sad dag. Ek het my kas skoon gemaak en een Vampire floatie het uitgeval en langs my vistenk gaan lê. Ek het toe klaar gemaak en moes n halfuur later iets gaan kry. Toe ek instap, sien ek 12 guppies, 2 tetras en my plecostumus op die vloer lê langs die floatie! Een guppie en 'n tetra het dit tot by die float gemaak, die ander nie.

So ja, MaGic werk oorals, maar nou moet ek die vissies vervang.