MaGic Baits
"I have used all ground bait on the market and none match yours!"
Natalie Adlam

23722701 10214434082982768 2931486052743054293 n

 

Johan Heydenrych
Moolmans Hengelwater Vaal Dam
Magic Baits
11-11-2017

 Ek het die Wizzards Klub Kompetisie gaan hengel en het 9 visse van 3.03kg gevang. Ons het by die water aangekom en ek het besluit om op 60 en 80m te hengel. Ek het al my vis op die 60m stok gevang. Ek het n paar mooi runs op die 80m stok gekry maar ek het elke keer vas gehak. Die kombinasie wat die beste vir my gewerk het was Magic Baits se Heavyweight voer met n M1 Gly Rietvlei strop. Op die bol het ek HLX en Ghost Buster ( GeeBee en Spookasem) gesit. Op die boonste hoek n SWD en op die onderste hoek n Dkunk floatie. Ek het 6 geelvisse 2 muddies en 1 karpie op die kombinasie gevang.