MaGic Baits
"Na die Vrydag middag in 2011 is ek totally hooked on MAGIC BAITS en jou produk het my nuwe staatmaker geword"
Dérik Pretorius

Martin Van Gastel Draaifontein

Martin van Gastel - Draaifontein, Vaaldam (Oktober 2018) - Algeheel 2de
 
Ons klub hengel die keer 'n kompetisie by Draaifontein op die Vaaldam waar Magic Baits weer sy werk doen deur my te help om algemeen 2de te kan kom met 'n sak van 41 vis en 21.14kg.
 
Ek gebruik die volgende kombinasies:
 
1) Passion fruit X floatie en wit deeg met Cyclone en Vaal King op die bol
 
2) Carma floatie en wit deeg met Foxtrot en HLX op die bol.
 
Ek het op beide kombinasies Extra Fine Heavy Weight voer van Magic Baits gebruik